GENESIS 7:12
GENESIS 7:12 Bybel vir almal (ABA)
Die reën het 40 dae en 40 nagte lank op die aarde geval.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die stortreën was op die aarde veertig dae en veertig nagte lank.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
sodat daar 'n stortreën op die aarde geval het, veertig dae en veertig nagte lank.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar was stortreën op die aarde, veertig dae en veertig nagte lank.
Deel
Lees GENESIS 7