HABAKUK 3:5 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HABAKUK 3:5 AFR83 (Afrikaans 1983)

Voor Hom uit gaan die pes, in sy voetstappe volg die dood.

HABAKUK 3:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Voor Hom uit loop die pes, en 'n koorsgloed trek uit agter Hom aan.

HABAKUK 3:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Pes gaan voor Hom uit, dodelike plae volg in sy voetspore.

HABAKUK 3:5 DB (Die Boodskap)

Die teenwoordigheid van die Here veroorsaak vir sommige mense die dood.

HABAKUK 3:5 ABA (Bybel vir almal)

Waar Hy kom, word mense siek, en wanneer Hy weggaan, dan sterf hulle.

HABAKUK 3:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Voor Hom loop pessiektes, op sy spore volg plae.

HABAKUK 3:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Voor hom het die pes gegaan, en brandende kole het by sy voete uitgegaan.