HEBREËRS 1:1
HEBREËRS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
God het lank gelede baie maal en op baie maniere gepraat met ons voorouers. Hy het verskillende profete na hulle toe gestuur.
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
NADAT God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die verlede het God baie keer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die ou tyd het God baie keer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God, wat op baie tye en op verskillende maniere in die verlede tot die vaders gespreek het deur die profete
Deel
Lees HEBREËRS 1