HEBREËRS 10:24
HEBREËRS 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Ons moet ook so vir mekaar sorg dat dit vir mense sal help om lief te wees vir ander mense en om goeie dinge vir hulle te doen.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Laat ons voortdurend aandag gee aan mekaar – oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat ons ons ook daarop toelê om mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade
Deel
Lees HEBREËRS 10