HEBREËRS 10:35
HEBREËRS 10:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet dus nie julle vrymoedigheid prysgee nie; dit hou 'n groot beloning in.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:35 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet julle aanhou om in Christus te glo en julle moenie bang wees nie. As julle aanhou glo, dan gee God vir julle 'n groot beloning.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Werp dan julle vrymoedigheid, wat 'n groot beloning het, nie weg nie.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle geloofsvertroue moet julle dus nie prysgee nie: dit hou groot beloning in.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Werp dan julle vrymoedigheid nie weg nie, wat 'n groot beloning het.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:35 Die Boodskap (DB)
Moet dus nie toelaat dat daar ’n krakie in julle vertroue op God kom nie. Wie op God bly vertrou, sal ’n groot beloning by Hom kry.
Deel
Lees HEBREËRS 10