HEBREËRS 10:36
HEBREËRS 10:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle het inderdaad volharding nodig, sodat julle, wanneer julle die wil van God gedoen het, die belofte kan verkry.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:36 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet julle aanhou om te glo, en julle moet doen wat God wil hê sodat julle die dinge kan kry wat Hy vir julle belowe het.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want julle het geduld nodig, sodat julle, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte kan ontvang.
Deel
Lees HEBREËRS 10