HEBREËRS 11:10
HEBREËRS 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
want hy het uitgesien na die stad wat vaste fondamente het en waarvan God self die ontwerper en bouer is.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:10 Bybel vir almal (ABA)
Want Abraham wou baie graag lewe in die stad van God, die stad wat altyd daar sal wees. God het self planne gemaak vir die stad en Hy het dit gebou.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die boumeester en oprigter is.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die argitek en boumeester is.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy het gewag na 'n stad wat fondamente het, waarvan God die bouer en oprigter is.
Deel
Lees HEBREËRS 11