HEBREËRS 11:20
HEBREËRS 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Omdat hy geglo het, het Isak sy seuns Jakob en Esau geseën met die oog op wat God nog in die toekoms sou doen.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:20 Bybel vir almal (ABA)
Isak het in God geglo, en daarom het Isak vir Jakob en Esau geseën, Isak het hulle geseën ook oor dinge wat nog later sal gebeur.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die geloof het Isak vir Jakob en Esau geseën met die oog op die toekoms.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat Isak geglo het, het hy Jakob en Esau geseën met die oog op die toekoms.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur geloof het Isak vir Jakob en Esau geseën met betrekking tot toekomstige dinge.
Deel
Lees HEBREËRS 11