HEBREËRS 11:21
HEBREËRS 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat Jakob geglo het, het hy op sy sterfbed albei die seuns van Josef geseën en tot God gebid terwyl hy op die knop van sy kierie leun.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:21 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het in God geglo, en daarom het Jakob altwee die seuns van Josef geseën en het hy God aanbid terwyl hy oor die knop van sy kierie gebuig het. Jakob het dit gedoen terwyl hy besig was om te sterf.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die geloof het Jakob op sy sterfbed altwee die seuns van Josef geseën; en hy het aanbid terwyl hy leun op die knop van sy staf.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur geloof het Jakob, terwyl hy sterwend was, elkeen van die seuns van Josef geseën, en “het hy in aanbidding gebuig oor die bopunt van sy staf”.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Deur geloof het Jakob, toe hy op sterwe was, albei die seuns van Josef geseën; en aanbid en op die top van sy staf geleun.
Deel
Lees HEBREËRS 11