HEBREËRS 12:14
HEBREËRS 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Doen julle bes om in vrede met almal te lewe en beywer julle om ’n toegewyde lewe te voer, want daarsonder sal julle nie eendag in die Here se teenwoordigheid kan kom nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:14 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet hard probeer om met al die mense in vrede te lewe en om te lewe soos die Here wil hê, want as julle dit nie doen nie, dan sal julle nooit die Here sien nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir 'n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Streef na vrede met almal en na die heiligmaking, waarsonder niemand die Here sal sien nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jaag die vrede na met alle mense, en heiligmaking, waarsonder niemand die Here sal sien nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12