HEBREËRS 12:4
HEBREËRS 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het nog nie so teen die sonde weerstand gebied dat dit vir julle 'n stryd om lewe of dood geword het nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle probeer hard om nie sonde te doen nie, maar julle het nog nie so hard teen die sonde geveg dat mense vir julle wil doodmaak nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle het nog nie ten bloede toe teenstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle het nog nie tot bloed verset, teen sonde gestry nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12