HEBREËRS 13:12 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HEBREËRS 13:12 AFR83 (Afrikaans 1983)
Daarom het Jesus ook buitekant die stadspoort gely om die volk deur sy eie bloed van hulle sonde te reinig.
HEBREËRS 13:12 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarom het Jesus ook, om die volk deur sy eie bloed te heilig, buitekant die poort gely.
HEBREËRS 13:12 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daarom het Jesus ook buitekant die stadspoort gely om sy volk met sy eie bloed aan God toe te wy.
Deel
HEBREËRS 13 NLVHEBREËRS 13:12 DB (Die Boodskap)
So is Jesus ook buite die stad dood, sodat Hy mense met sy bloed vir God aanvaarbaar kon maak.
Deel
HEBREËRS 13 DBHEBREËRS 13:12 ABA (Bybel vir almal)
Daarom het ook Jesus buite die stad se poort swaargekry en gesterf sodat Hy met sy eie bloed die volk kon wy, ja, Hy het dit gedoen toe Hy vir ons gesterf het.
Deel
HEBREËRS 13 ABAHEBREËRS 13:12 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom het ook Jesus so buite die stadspoort gely, sodat Hy die volk deur sy eie bloed kon heilig.
HEBREËRS 13:12 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom het Jesus ook buitekant die poort gely, om die volk deur sy eie bloed te heilig.