HEBREËRS 13:15
HEBREËRS 13:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat ons dan gedurig deur Hom aan God 'n lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan God 'n offer van lof bring, dié lof wat aan Hom gebring word deur die lippe wat sy Naam bely.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Kom ons bring dan, met Jesus Christus se hulp, ’n voortdurende offer van lofprysing aan God – ’n offer wat opklink van die lippe van hulle wat Hom bely.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:15 Bybel vir almal (ABA)
Jesus help vir ons, en daarom moet ons aanhou om 'n offer vir God te bring, ons moet Hom prys sodat almal dit kan hoor.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat ons dan deur Hom voortdurend 'n lofoffer aan God bring – dit is die vrug van lippe wat sy Naam saam bely.
Deel
Lees HEBREËRS 13