HEBREËRS 13:2
HEBREËRS 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie nalaat om gasvry te wees nie. Deur gasvry te wees het party mense, sonder dat hulle dit besef, selfs engele tuis ontvang!
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet aanhou om vriendelik te wees met vreemdelinge, want party mense wat dit gedoen het, was vriendelik met engele, maar hulle het nie geweet dat dit engele is nie.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur het sommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want deur gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hulle dit geweet het, engele as gaste gehuisves.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie versuim om gasvry te wees nie, want hierdeur het sommige, sonder dat hulle dit weet, engele as gaste ontvang.
Deel
Lees HEBREËRS 13