HEBREËRS 13:4
HEBREËRS 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Respekteer die huwelik in alle omstandighede. Wees getrou aan julle huweliksmaats. God sal almal wat immoreel lewe en in die huwelik ontrou is, in die oordeel bring.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:4 Bybel vir almal (ABA)
Almal moet die huwelik respekteer, en mans en vrouens wat getroud is, moet net aan mekaar behoort, want God sal mense oordeel wat onsedelik lewe en egbreuk pleeg.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat die huwelik in alle opsigte eerbaar wees en die bed onbesmet; want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word. Wees in die huwelikslewe getrou aan mekaar, want ontugtiges en egbrekers sal onder die oordeel van God kom.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die huwelik moet in alle opsigte eerbaar gehou word, en die huweliksbed moet onbesoedeld wees, want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.
Deel
Lees HEBREËRS 13