HEBREËRS 2:1
HEBREËRS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdrywe nie.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet ons baie meer luister na die dinge wat die Seun vir ons kom sê het. Ons moet dit doen sodat ons nie word soos 'n skip wat by die hawe verbydryf nie.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAAROM moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom moet ons soveel te meer aandag gee aan dit wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdryf nie.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom moet ons des te meer ag gee op die dinge wat ons gehoor het, sodat ons dit nie ooit sou laat glip nie.
Deel
Lees HEBREËRS 2