HEBREËRS 2:18
HEBREËRS 2:18 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het self baie swaar gekry, en die duiwel het probeer om Hom te verlei, daarom kan Hy mense help wanneer die duiwel hulle ook wil verlei.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:18 Die Boodskap (DB)
Juis omdat Hy self ervaar het hoe dit voel om swaar te kry en nee te moet sê vir versoekings, kan Hy mense wat ook in sulke situasies beland baie goed help.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy dié help wat versoek word.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat Hy self versoek is en gely het, kan Hy dié help wat versoek word.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want omdat Hy self gely het toe Hy versoek is, is Hy in staat om dié wat versoek word, te help.
Deel
Lees HEBREËRS 2