HEBREËRS 3:14
HEBREËRS 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons behou deel aan Christus as ons end-uit volhard in die vertroue waarmee ons begin het.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Want ons is Christus se vriende en ons werk saam met Hom as ons tot aan die einde aanhou om vas te hou aan die dinge wat ons in die begin geglo het.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons het deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot die einde toe onwrikbaar vashou
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons het inderdaad deelgenote van •Christus geword, mits ons enduit stewig bly vashou aan ons aanvanklike geloofsvertroue
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons het deelgenote aan Christus geword as ons die begin van ons vertroue tot die einde toe volhard
Deel
Lees HEBREËRS 3