HEBREËRS 3:8
HEBREËRS 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
moet julle nie hardkoppig wees nie, soos julle voorvaders toe hulle in opstand gekom het en My in die woestyn op die proef gestel het.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:8 Bybel vir almal (ABA)
dan moet julle nie hardkoppig wees nie, soos toe julle opstandig was teen God op die dag toe julle vir Hom in die woestyn getoets het.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moenie julle harte verhard, soos tydens die opstand die dag van versoeking in die woestyn
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verhard julle harte nie soos in die terging, op die dag van versoeking in die woestyn nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3