HEBREËRS 4:11
HEBREËRS 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat ons ons dan beywer om in daardie rus in te gaan, sodat niemand hulle voorbeeld van ongehoorsaamheid navolg en ook omkom nie.
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:11 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet ons hard probeer om daardie rus by God te kry, sodat niemand van ons so ongehoorsaam sal wees soos Israel was nie.
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat ons ons dan beywer om in te gaan in dié rus, sodat niemand in dieselfde voorbeeld van ongehoorsaamheid mag val nie.
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat ons ons dan beywer om in daardie rus in te gaan, sodat niemand dalk in dieselfde patroon van ongehoorsaamheid verval nie.
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat ons ons dan arbei om in daardie rus in te gaan, sodat niemand in dieselfde voorbeeld van ongeloof val nie.
Deel
Lees HEBREËRS 4