HEBREËRS 4:13
HEBREËRS 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Voor God kan absoluut niks weggesteek word nie. Ons staan kaalgestroop en weerloos voor dié Een aan Wie ons verantwoording moet doen.
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:13 Bybel vir almal (ABA)
En God kan almal en alles sien, niemand kan iets wegsteek vir Hom nie, Hy sien alles presies soos dit is. Ons moet vir God alles verduidelik wat ons gedoen het.
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar is geen skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wie ons te doen het.
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is ook niks in die skepping wat vir God onsigbaar is nie; alles lê oop en bloot voor sy oë. En aan Hom moet ons rekenskap gee.
Deel
Lees HEBREËRS 4HEBREËRS 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, niks wat geskape is, is vir Hom verborge nie, maar alles is oop en bloot voor sy oë, Hom teenoor wie ons ons moet verantwoord.
Deel
Lees HEBREËRS 4