HEBREËRS 5:2
HEBREËRS 5:2 Bybel vir almal (ABA)
So 'n hoëpriester kan geduldig wees met die mense wat verkeerde dinge doen omdat hulle nie geweet het dat dit verkeerd is nie. Die hoëpriester doen dit omdat hy self ook 'n swak mens is.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as een wat kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ook met swakheid bevange is.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy kan meegevoel hê met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self aan swakheid onderhewig is.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy kan deernis hê met dié wat in onkunde dwaal, aangesien hy self ook aan swakheid blootgestel is.
Deel
Lees HEBREËRS 5HEBREËRS 5:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie kan medelye hê met die onkundiges en die wat uit die weg is; omdat hy self ook deur krankheid omsingel is.
Deel
Lees HEBREËRS 5