HEBREËRS 9:22
HEBREËRS 9:22 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die wette sê dat die priesters amper alles moet reinig met bloed. God vergewe nie sonde as daar nie bloed vloei nie.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Byna alles word volgens die wet met bloed gereinig, en sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En byna alles word deur die wet met bloed gereinig; en sonder bloedvergieting is geen vergifnis nie.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En byna alles word met bloed gereinig volgens die wet, en sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Feitlik alles is volgens die wet met bloed gereinig; ja, sonder bloedvergieting vind geen vergifnis plaas nie.
Deel
Lees HEBREËRS 9