Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HOSEA 1:5 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HOSEA 1:5 AFR83 (Afrikaans 1983)

Dié dag sal Ek die leër van Israel vernietig in die Jisreëlvlakte.

HOSEA 1:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ja, in dié dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die laagte van Jísreël.

HOSEA 1:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dan sal Ek sy militêre mag in die Jisreëlvlakte vernietig.”

HOSEA 1:5 DB (Die Boodskap)

Ek gaan Israel se weermag in die vlakte van Jisreël op sy knieë dwing.”

HOSEA 1:5 ABA (Bybel vir almal)

“Daardie dag sal Ek vyande laat kom om oorlog te maak teen Israel, en hulle sal die mense van Israel oorwin in die Jisreël-vallei.”

HOSEA 1:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Op daardie dag sal Ek die boog van Israel breek op die vlakte van Jisreël.”

HOSEA 1:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En in dié dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die dal van Jísreël.