HOSEA 11:1
HOSEA 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Israel nog 'n kind was, het Ek hom al liefgehad, en Ek het hom, my seun, uit Egipte geroep.
Deel
Lees HOSEA 11HOSEA 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Ek het Israel liefgehad toe hy nog ’n kind was. Ek het my seun uit Egipte geroep.
Deel
Lees HOSEA 11HOSEA 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesê: “Toe Israel 'n jong seun was, was Ek lief vir hom. Ek het my seun uit Egipte geroep.
Deel
Lees HOSEA 11HOSEA 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE Israel 'n kind was, het Ek hom liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.
Deel
Lees HOSEA 11HOSEA 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Toe Israel 'n kind was, het Ek hom al liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.
Deel
Lees HOSEA 11