HOSEA 12:10
HOSEA 12:10 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Ek, julle God die Here, het julle geken toe julle nog in Egipte was. Ek sal julle weer in tente laat woon soos daardie tyd toe julle in die woestyn was.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek is die HERE jou God van Egipteland af, Ek sal jou weer in tente laat woon soos in die dae van die huttefees.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ek is die Here jou God van Egipte se tyd af. Ek gaan jou weer in tente laat woon soos in die woestyntyd.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Ek is die HERE jou God – al van Egipteland af. Ek sal jou weer in tente laat woon soos in die feestyd.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het ook gespreek deur die profete, en ek het gesigte vermenigvuldig en gelykenisse gebruik deur die bediening van die profete.
Deel
Lees HOSEA 12