HOSEA 12:14
HOSEA 12:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het 'n profeet gestuur om die Israeliete uit Egipte te bring, 'n profeet het hulle opgepas.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar deur 'n profeet het die HERE Israel uit Egipte laat optrek, en deur 'n profeet is hulle opgepas.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur die diens van 'n profeet het Ek, die Here, vir Israel uit Egipte gelei, deur 'n profeet is hulle opgepas.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur 'n profeet het die HERE Israel uit Egipte laat optrek; ja, deur 'n profeet is hulle opgepas.”
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Efraim het hom bitterlik geterg; daarom sal hy sy bloed op hom laat, en sy smaad sal sy HERE tot hom bekeer.
Deel
Lees HOSEA 12