HOSEA 12:6
HOSEA 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is die almagtige God, die Here sal onthou.”
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
die HERE, die almagtige God. Die HERE is sy Naam!
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het dit gedoen. Hy is die God wat oor alles regeer, sy Naam is: Die Here.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En HERE God van die leërskare, HERE is sy gedenknaam.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE, die God van alle magte, HERE is sy gedenknaam.”
Deel
Lees HOSEA 12