HOSEA 13:6
HOSEA 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Volgens hulle weiveld is hulle versadig; hulle is versadig, en hulle hart is verhewe; daarom het hulle My vergeet.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
By goeie weiding aangekom, het hulle hulle dik geëet. Toe hulle genoeg geëet het, het hulle hoogmoedig geword en van My vergeet.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar toe Ek vir hulle kos gegee het, en hulle genoeg geëet het, toe het hulle hoogmoedig geword en hulle het vergeet dat Ek hulle God is.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ooreenkomstig hulle weiveld het hulle versadig geword; toe hulle versadig was, het hulle hart hoogmoedig geword; daarom het hulle My vergeet.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar toe hulle by goeie weiding gebring is, het hulle hulle vol geëet, en toe hulle vol geëet was, het hulle hoogmoedig geword. Daarom het hulle My vergeet.
Deel
Lees HOSEA 13