HOSEA 14:2
HOSEA 14:2 Bybel vir almal (ABA)
Mense van Israel, julle moet terugkom na julle God die Here toe, want julle kry swaar. Dit is omdat julle sonde gedoen het.
Deel
Lees HOSEA 14HOSEA 14:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bekeer jou, Israel, tot die HERE jou God, want jy het gestruikel deur jou ongeregtigheid.
Deel
Lees HOSEA 14HOSEA 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Keer terug na die Here jou God, Israel, want jy het geval deur jou sonde.
Deel
Lees HOSEA 14HOSEA 14:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Keer terug, Israel, na die HERE jou God, want jy het deur jou sondeskuld gestruikel.
Deel
Lees HOSEA 14HOSEA 14:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Neem woorde saam en bekeer jou tot die HERE; sê vir Hom: Neem alle ongeregtigheid weg en neem ons genadiglik aan, sodat ons die kuite van ons lippe vergelde.
Deel
Lees HOSEA 14