HOSEA 2:15
HOSEA 2:15 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het ook gesê: “Daardie dag sal die mense van Israel sê: ‘U is ons God.’ Hulle sal nie meer sê: ‘U is ons Baäl’ nie.
Deel
Lees HOSEA 2HOSEA 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En in dié dag, spreek die HERE, sal jy My noem: My man; en jy sal my nie meer noem: My Baäl nie.
Deel
Lees HOSEA 2HOSEA 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié dag, sê die Here, sal jy vir My sê: “My man,” en My nie meer as 'n Baäl beskou nie.
Deel
Lees HOSEA 2HOSEA 2:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Op daardie dag,” is die uitspraak van die HERE, “sal jy My noem, ‘my Man’. Jy sal My nie weer ‘my Baäl’ noem nie.
Deel
Lees HOSEA 2HOSEA 2:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal haar daarvandaan haar wingerde gee en die dal Akor as 'n deur van hoop; en sy sal daar sing soos in die dae van haar jeug en soos op die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.
Deel
Lees HOSEA 2