HOSEA 5:15
HOSEA 5:15 Bybel vir almal (ABA)
“Ek sal nou vir hulle wag om na my tempel te kom. Hulle moet sê hulle het verkeerde dinge gedoen en hulle moet vir My vra wat Ek wil hê hulle moet doen. Wanneer dit sleg gaan met die mense van Efraim, dan sal hulle vir My kom vra wat hulle moet doen.”
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan gaan Ek heen, Ek keer na my woonplek terug, totdat hulle skuld beken en my aangesig soek. In hulle nood sal hulle My soek.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gaan My in my woonplek terugtrek totdat hulle hulle skuld bely en vra na my wil. In hulle nood sal hulle my hulp kom vra.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek gaan weer terug na my plek, totdat hulle skuld bely, en my teenwoordigheid opsoek; in hulle nood sal hulle My soek.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal gaan en na my plek terugkeer totdat hulle hul oortreding erken en my aangesig soek; in hul ellende sal hulle My vroeg soek.
Deel
Lees HOSEA 5