HOSEA 5:4
HOSEA 5:4 Bybel vir almal (ABA)
“Hulle het te veel verkeerde dinge gedoen, hulle kan nie terugkom na hulle God toe nie. Hulle wil graag ander gode dien, hulle wil nie naby die Here wees nie.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle dade gedoog geen terugkeer tot hulle God nie, want daar is 'n gees van hoerery in hulle binneste, en hulle ken die HERE nie.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle dade maak dit vir hulle onmoontlik om na hulle God toe terug te keer, want 'n hoergees het by hulle posgevat en hulle is nie meer aan die Here toegewy nie.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle dade laat hulle nie toe om na hulle God terug te keer nie, want 'n gees van hoerery heers in hulle midde, en hulle ken die HERE nie.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle sal hulle handelinge nie opstel om hulle tot hulle God te bekeer nie, want die gees van hoererye is in hulle midde, en hulle het die HERE nie geken nie.
Deel
Lees HOSEA 5