HOSEA 9:9
HOSEA 9:9 Bybel vir almal (ABA)
Hulle is baie slegte mense, hulle is so sleg soos die mense van die stad Gibea, lank gelede. Die Here sal onthou wat hulle gedoen het, Hy sal hulle straf oor hulle sondes.
Deel
Lees HOSEA 9HOSEA 9:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het baie, baie verkeerd gehandel soos in die dae van Gíbea. Hy sal dink aan hulle ongeregtigheid, besoeking doen oor hulle sondes.
Deel
Lees HOSEA 9HOSEA 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net soos in die tyd van Gibea is daar nie 'n einde aan hulle slegte dade nie. Die Here sal hulle sonde teen hulle hou, Hy gaan hulle laat boet vir hulle oortredings.
Deel
Lees HOSEA 9HOSEA 9:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het uiters verdorwe opgetree soos in die dae van Gibea. Hy gaan hulle sondeskuld in herinnering roep, Hy gaan rekenskap eis oor hulle sondes.
Deel
Lees HOSEA 9HOSEA 9:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het hulleself diep verdorwe soos in die dae van Gíbea; daarom sal Hy aan hulle ongeregtigheid dink, hulle sondes besoek.
Deel
Lees HOSEA 9