JESAJA 1:19
JESAJA 1:19 Bybel vir almal (ABA)
As julle luister na My, dan sal dit goed gaan met julle hier in die land.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle gewillig is en luister, sal julle die goeie van die land eet.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle gehoorsaam wil wees, sal julle die goeie van die land eet
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle gewillig is en luister – die goeie van die land sal julle geniet.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As julle gewillig en gehoorsaam is, sal julle die goeie van die land eet
Deel
Lees JESAJA 1