JESAJA 1:20
JESAJA 1:20 Bybel vir almal (ABA)
Maar as julle nie wil luister nie, dan sal die vyande julle doodmaak.” Dit is wat die Here gesê het.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as julle weier en wederstrewig is, sal julle deur die swaard geëet word; want die mond van die HERE het dit gespreek.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar as julle weier en opstandig bly, sal die swaard júlle eet, want dit is die Here wat dit gesê het.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as julle weier en opstandig is – deur die swaard sal julle verteer word.” Ja, die mond van die HERE het gespreek.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as julle weier en in opstand kom, sal julle deur die swaard verteer word, want die mond van die HERE het dit gespreek.
Deel
Lees JESAJA 1