JESAJA 10:1
JESAJA 10:1 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal sleg gaan met julle wat verkeerde wette maak, wette wat party mense verkeerd laat doen en ander mense swaar laat kry.
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Verwoesting wag vir die onregverdige regters, vir hulle wat onregverdige wette uitvaardig.
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WEE hulle wat heillose insettinge tot wet maak, en die skrywers wat moeite ywerig voorskrywe
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ellende wag vir julle wat kwaad bevorder met die wette wat julle maak, wat met julle ordonnansies mense laat ly
Deel
Lees JESAJA 10JESAJA 10:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wee hulle wat vaste voorskrifte van onreg uitvaardig, skrywers wat voortdurend iets neerskryf wat moeite besorg
Deel
Lees JESAJA 10