JESAJA 11:1
JESAJA 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai, 'n loot uit sy wortels sal vrugte dra.
Deel
Lees JESAJA 11JESAJA 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Min mense het oorgebly van die nageslag van Isai. Hulle is soos 'n boom se stam wat oorgebly het in die grond wanneer iemand die boom afgekap het. Maar uit daardie boomstam sal 'n takkie groei en dit sal vrugte dra. 'n Kind sal gebore word en hy sal koning word.
Deel
Lees JESAJA 11JESAJA 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR daar sal 'n takkie uitspruit uit die stomp van Ísai, en 'n loot uit sy wortels sal vrugte dra
Deel
Lees JESAJA 11JESAJA 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar 'n takkie sal spruit uit die stomp van Isai, en 'n loot uit sy wortels sal vrugte dra.
Deel
Lees JESAJA 11JESAJA 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar sal 'n staf uitkom uit die stam van Isai, en 'n loot sal uit sy wortels uitspruit
Deel
Lees JESAJA 11