JESAJA 14:15
JESAJA 14:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar nou gaan jy af na die doderyk, na die diepste plek in die doderyk.
Deel
Lees JESAJA 14JESAJA 14:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word, in die diepste plekke van die kuil!
Deel
Lees JESAJA 14JESAJA 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar jy stort af in die doderyk, af tot in sy diepste deel.
Deel
Lees JESAJA 14JESAJA 14:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy is egter na die doderyk afgebring, tot in die afgeleë put.
Deel
Lees JESAJA 14JESAJA 14:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Tog sal jy na die hel neergebring word, na die kante van die kuil.
Deel
Lees JESAJA 14