JESAJA 2:22
JESAJA 2:22 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens beteken niks. As hy nie asemhaal nie, dan sterf hy. Julle moenie dink 'n mens kan julle help nie.
Deel
Lees JESAJA 2JESAJA 2:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat staan tog die mens wie se asem in sy neus is; want hoe min is hy werd!
Deel
Lees JESAJA 2JESAJA 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie op mense staatmaak nie: hulle blaas so maklik die laaste asem uit. Hulle is min werd.
Deel
Lees JESAJA 2JESAJA 2:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hou op om julle te bekommer oor die mens; hy is net 'n asem in 'n neus! Ja, waarom moet met hom rekening gehou word?
Deel
Lees JESAJA 2JESAJA 2:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hou op van die mens wie se asem in sy neusgate is, want waarmee moet hy gereken word?
Deel
Lees JESAJA 2