JESAJA 22:23
JESAJA 22:23 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal soos 'n stok wees wat Ek op die regte plek in die muur inslaan, en sy familie sal baie trots wees op hom.
Deel
Lees JESAJA 22JESAJA 22:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal hom inslaan soos 'n pen in 'n vaste plek, en hy sal 'n eretroon wees vir die huis van sy vader.
Deel
Lees JESAJA 22JESAJA 22:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal hom in sy amp bevestig, hy sal wees soos 'n spyker wat goed ingeslaan is, in sy amp sal hy die trots van sy hele familie word.
Deel
Lees JESAJA 22JESAJA 22:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal hom as 'n pen inslaan op 'n stewige plek; hy sal as 'n roemryke troon geld vir sy familie.
Deel
Lees JESAJA 22JESAJA 22:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal hom vasmaak soos 'n spyker op 'n vaste plek; en hy sal 'n roemryke troon wees vir die huis van sy vader.
Deel
Lees JESAJA 22