JESAJA 24:5
JESAJA 24:5 Bybel vir almal (ABA)
Die mense in die land het die land ontwy, want hulle het nie gedoen wat die Here wil hê nie. Hulle het die verbond gebreek wat vir altyd moes aanhou.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die aarde is ontheilig onder sy bewoners; want hulle het die wette oortree, die insetting geskend, die ewige verbond verbreek.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
want die aarde is verontreinig deur sy inwoners: hulle was ongehoorsaam aan die wet van die Here, hulle het sy voorskrifte geminag, sy vaste verbond verbreek
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die aarde lê besoedel onder sy inwoners: Hulle het wette oortree, vaste voorskrifte die rug toegekeer, 'n ewige verbond verbreek.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook is die aarde verontreinig onder sy bewoners; omdat hulle die wette oortree het, die verordening verander het, die ewige verbond verbreek het.
Deel
Lees JESAJA 24