JESAJA 25:7
JESAJA 25:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sal op hierdie berg die voorhangsel vernietig wat oor al die volke gegooi is, en die sluier wat oor al die nasies uitgesprei is.
Deel
Lees JESAJA 25JESAJA 25:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal op hierdie berg die lap stukkend skeur, die lap wat al die volke toegemaak het.
Deel
Lees JESAJA 25JESAJA 25:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sal op hierdie berg vernietig die uitgespreide sluier wat al die volke omsluier, en die omhulsel waarmee al die nasies bedek is.
Deel
Lees JESAJA 25JESAJA 25:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op hierdie berg sal Hy die doek verwyder, die doek wat oor al die volke gegooi was, waarmee al die nasies toegemaak was.
Deel
Lees JESAJA 25JESAJA 25:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op hierdie berg sal Hy die sluier verswelg, die sluier oor al die volke, die geweefde bedekking oor al die nasies.
Deel
Lees JESAJA 25