JESAJA 26:7
JESAJA 26:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die pad van die regverdige is gelyk; U maak die spoor van die regverdige gelyk.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die paaie van regverdiges is gelyk; reguit is die weë van regverdiges wat U vir hulle skoonmaak.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die weg van die regverdige is opregtheid; U, die mees opregte, weeg die pad van die regverdige.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:7 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat reg doen, se pad is gelyk. Here, U maak dit vir hulle maklik om te lewe.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die pad van die regverdige is reguit, U maak sy pad gelyk.
Deel
Lees JESAJA 26