JESAJA 26:9
JESAJA 26:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die nag smag ek na U, in die môre vra ek na u wil. Wanneer U die aarde straf, leer sy inwoners wat geregtigheid is.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Met my siel het ek U begeer in die nag; ja, met my gees in my sal ek U vroeg soek, want as u oordele op die aarde is, sal die bewoners van die wêreld geregtigheid leer.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Heelnag lank soek ek na U, in die môre smag ek na U. Eers wanneer U kom om die aarde te oordeel, sal mense leer om te doen wat reg is.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek verlang na U met my hele hart, ook in die nag, en ek soek na U. Wanneer U die Regter is en U straf die mense, dan leer U vir hulle om reg te lewe op die aarde.
Deel
Lees JESAJA 26JESAJA 26:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Met my siel begeer ek U in die nag; ook met my gees in my binneste soek ek U; want as u oordele op die aarde is, leer die inwoners van die wêreld geregtigheid.
Deel
Lees JESAJA 26