JESAJA 3:10
JESAJA 3:10 Bybel vir almal (ABA)
En vir die mense wat reg doen, moet julle sê: “Dit sal baie goed gaan met julle, want julle het goed gedoen.”
Deel
Lees JESAJA 3JESAJA 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sê van die regverdige dat dit met hom goed sal gaan; want die vrug van hul handelinge sal hulle eet.
Deel
Lees JESAJA 3JESAJA 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sê vir die regverdiges met húlle sal dit goed gaan; hulle sal die vrug van hulle dade geniet.
Deel
Lees JESAJA 3JESAJA 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Sê vir die regverdiges dat dit goed sal gaan, want die vrug van hulle dade sal hulle geniet.
Deel
Lees JESAJA 3JESAJA 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sê vir die regverdige dat dit met hom goed sal gaan, want hulle sal die vrug van hulle handelinge eet.
Deel
Lees JESAJA 3