JESAJA 30:1
JESAJA 30:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met julle. Julle is soos ongehoorsame kinders. Julle maak planne en ooreenkomste maar Ek het nie gesê julle moet dit doen nie. Julle doen meer en meer sonde.
JESAJA 30:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WEE die opstandige kinders, spreek die HERE, wat 'n plan uitvoer, maar dit is nie uit My nie; wat 'n verbond sluit, en dit is nie uit my Gees nie, om sonde op sonde te stapel
JESAJA 30:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ellende wag vir die rebelse mense wat planne uitvoer wat nie van My af kom nie, sê die Here, dié wat verdrae sluit wat nie volgens my wil is nie en so sonde op sonde stapel.
JESAJA 30:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wee die koppige kinders!” is die uitspraak van die HERE, “hulle wat daarop uit is om planne uit te voer, maar sonder My, om verdrae te sluit, maar nie volgens my Gees nie – om so sonde by sonde te voeg.
JESAJA 30:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wee die opstandige kinders, spreek die HERE, wat raad hou, maar nie uit My nie; en dit bedek met 'n bedekking, maar nie van my gees nie, sodat hulle sonde by sonde kan voeg.