JESAJA 30:15
JESAJA 30:15 Bybel vir almal (ABA)
Die Here, die Heilige God van Israel, het gesê: “As julle terugkom na My toe en veilig voel by My, dan sal Ek julle red. As julle stilbly en My glo en vertrou, dan sal Ek julle help. Maar julle wou dit nie doen nie.
JESAJA 30:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want so sê die Here HERE, die Heilige van Israel: In terugkeer en rus lê julle heil, in stil wees en vertroue bestaan julle krag; maar julle wou nie
JESAJA 30:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het die Here my God, die Heilige van Israel, gesê: As julle julle bekeer en tot rus kom, sal julle gered word. Julle krag lê in stil wees en vertroue hê. Maar dit wou julle nie
JESAJA 30:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want so sê my Heer, die HERE, die Heilige van Israel: “In bekering en rustigheid lê julle redding, in kalmte en vertroue lê julle krag; maar julle weier.
JESAJA 30:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want so sê die HERE HERE, die Heilige van Israel: In terugkeer en rus sal julle gered word; in stilte en vertroue sal julle krag wees, en julle wou nie.