JESAJA 30:21
JESAJA 30:21 Die Boodskap (DB)
Wanneer julle die pad byster raak, sal julle sy stem agter julle hoor sê: “Hier is die regte pad, loop hierlangs.”
Deel
Lees JESAJA 30JESAJA 30:21 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer julle op die verkeerde pad loop, dan sal julle hoor dat Hy agter julle praat. Hy sal sê: “Nee, hier is die regte pad, julle moet hier loop.”
Deel
Lees JESAJA 30JESAJA 30:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan.
Deel
Lees JESAJA 30JESAJA 30:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sê: “Hier is die pad, loop hierlangs.”
Deel
Lees JESAJA 30JESAJA 30:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met julle ore sal julle 'n woord agter julle hoor: “Hier is die pad, gaan daarop, wanneer julle regs of links wil hou!”
Deel
Lees JESAJA 30