JESAJA 32:17
JESAJA 32:17 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sal altyd rus en vrede hê omdat hulle reg sal doen aan mekaar.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die uitwerking van geregtigheid sal vrede wees, die uitkoms van geregtigheid kalmte en vertroue vir altyd.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:17 Die Boodskap (DB)
Dit sal die oorsaak wees dat daar vrede in die land is en almal sal vir altyd rus en veiligheid kan geniet.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die werking van die geregtigheid sal vrede wees, en die voortbrengsel van die geregtigheid rus en veiligheid tot in ewigheid.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie reg doen, sal vrede hê; wie volhard in regdoen, sal vir altyd rus en sekerheid geniet.
Deel
Lees JESAJA 32JESAJA 32:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die werk van geregtigheid sal vrede wees; en die uitwerking van geregtigheid stilte en sekerheid tot in ewigheid.
Deel
Lees JESAJA 32